Dennis Dugan

Dennis Dugan
Geboortenaam Dennis Barton Dugan
Geboorte 5 September 1946 (1946-09-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Kelly Dugan
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dennis Dugan (gebore 5 September 1946) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy Gilmore (1996), Big Daddy (1999), en You Don't Mess with the Zohan (2008), en in die televisiereeks Richie Brockelman, Private Eye (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy